Deuteronomy 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan dalk wonder: ‘Hoe sal ons weet wanneer is die profesie van die Here of nie?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie? -- |
| Afrikaans 1983 | Wanneer jy jou afvra: Hoe sal ek die woorde kan uitken wat die Here nie met die profeet gepraat het nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En as jy jouself sou afvra: Hoe sal ons weet watter woorde het die Here nie gesê nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle sal miskien dink: Hoe sal ons weet wanneer dit die Here is, en wanneer dit nie die Here is wat gepraat het nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Miskien wonder julle: Hoe sal ons weet of hierdie mens werklik iets by die Here gehoor het? Het hy dit nie dalk sommer self uitgedink nie? |