Deuteronomy 18:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het vir my gesê: Hulle het goed gespreek wat hulle gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here het toe vir my gesê: ‘Dit is goed so. Ek sal doen wat hulle vra.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die HERE vir my gesê: Dit is goed wat hulle gespreek het.
Afrikaans 1983 “Toe het die Here vir my gesê: ‘Wat hulle gesê het, is reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het toe vir my gesê, ‘Wat hulle sê is goed,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here het toe vir my gesê: ‘Hulle is reg,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar het die Here vir my gesê: ‘Goed, Ek sal maak soos hierdie klomp mense vir My gevra het.