Deuteronomy 18:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of 'n besweerder, of 'n raadgewer met bekende geeste, of 'n towenaar, of 'n dodeman. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | of beswerings of iemand wat geeste oproep of iemand wat dooies raadpleeg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | of wat met besweringe omgaan, of wat 'n gees van 'n afgestorwene vra of 'n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie. |
| Afrikaans 1983 | of 'n slangbesweerder of iemand wat geeste om inligting vra en dooies raadpleeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat towerspreuke gebruik, waarsêer- of voorvadergeeste oproep, of dooies raadpleeg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | of hy kan met slange praat, of hy kan vir die gees van iemand wat dood is, vra wat sal gebeur, of hy is 'n waarsêer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou mense mag nie ander mense probeer toor nie en hulle mag nie met dooies kontak maak om so inligting by hulle te kry nie. |