Deuteronomy 17:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit word jou meegedeel, en jy het dit gehoor en ywerig navraag gedoen, en kyk, dit is waar en die saak is seker dat so 'n gruwel in Israel gedoen is.
Afrikaans (NLV) 2011 as dit vir jou vertel word of jy kom daarvan te hore, moet jy die saak deeglik ondersoek. As dit waar is dat die afskuwelike ding in Israel plaasgevind het,
Afrikaans 1933/1953 en dit aan jou vertel word, en jy dit hoor, dan moet jy terdeë ondersoek instel, en as dit waarheid is, staan die saak vas, is hierdie gruwel in Israel gedoen,
Afrikaans 1983 Wanneer dit vir jou vertel word of wanneer jy dit hoor, moet jy noukeurig navraag doen daaroor en as dit waar is dat so iets afskuweliks in Israel gedoen is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en dit word aan jou oorvertel of jy kom dit te hore, dan moet jy deeglik op die saak ingaan. As dit inderdaad waar is en dit staan vas dat so iets afstootliks in Israel gedoen is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand dit vir jou sê of jy hoor dit, dan moet jy seker maak of dit waar is, jy moet uitvind of daar regtig so iets in die land Israel gebeur, iets wat die Here haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wel, as jy hoor dat iemand so iets afskuweliks gedoen het, moet jy baie deeglik ondersoek instel na wat daar gebeur het. As dit waar is dat iemand dit gewaag het om so iets afskuweliks in Israel te doen,