Deuteronomy 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele volk sal dit hoor en vrees en nie meer vermetel doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele volk sal dit hoor en bang word om ook so arrogant op te tree.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele volk sal dit hoor en vrees en nie meer vermetel handel nie. |
| Afrikaans 1983 | Die hele volk sal hiervan hoor en bang word om so moedswillig op te tree.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele volk sal dit hoor en ontsag hê en nie weer verwaand wees nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense moet dit hoor en hulle moet bang word, sodat nie een van hulle weer opstandig sal wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Só sal almal daarvan hoor en te bang wees om ook so te maak.” |