Deuteronomy 16:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sewe weke moet jy vir jou tel; begin om die sewe weke te tel vandat jy begin om die sekel by die graan te smeer.
Afrikaans (NLV) 2011 “Tel sewe weke af vandat jy met die graanoes begin het.
Afrikaans 1933/1953 Sewe weke moet jy tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke begin tel.
Afrikaans 1983 “Jy moet sewe weke bereken van die dag af dat jy jou graan begin oes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Sewe weke moet jy aftel. Vandat 'n sekel in die staande graan kom, moet jy sewe weke begin aftel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet sewe weke tel van die dag wanneer julle begin om die koring af te sny met die sekel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy moet die weke mooi bereken. Van die oomblik af dat jy jou koring begin sny, moet jy begin tel. Tel tot by sewe weke.