Deuteronomy 16:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet dit braai en eet op die plek wat die HERE jou God sal uitkies; en jy moet in die môre omdraai en na jou tente gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Braai die lam en eet dit op die plek wat die Here jou God sal kies. Gaan dan die volgende môre terug na julle huise toe.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet jy dit kook en eet op die plek wat die HERE jou God sal uitkies; daarna moet jy in die môre omdraai en na jou tente gaan.
Afrikaans 1983 Braai en eet dit in die plek wat die Here jou God sal kies. Gaan dan die volgende môre terug huis toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet dit kook en eet op die plek wat die Here jou God sal kies. Die volgende môre kan jy na jou woonplekke terugkeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet die vleis gaarmaak en eet op die plek wat jou God die Here sal kies. Die volgende oggend moet jy dan teruggaan na jou tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet die vleis gaarmaak en op die plek eet wat die Here nog in die Beloofde Land sal kies. Teen die volgende oggend se kant kan julle maar weer huis toe gaan.