Deuteronomy 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die pasga nie slag in enige van jou poorte wat die HERE jou God jou gee nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die paasoffer mag nie geëet word in enige van die dorpe wat die Here jou God aan jou gee nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag die pasga nie slag in een van jou poorte wat die HERE jou God aan jou gee nie.
Afrikaans 1983 Jy mag nie die paasoffer bring in enige van die woonplekke wat die Here jou God vir jou gee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy word nie toegelaat om die Pasgaoffer te slag in een van die dorpe wat die Here jou God vir jou gaan gee nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy mag ook nie die Paasfees-offer bring in een van die woonplekke wat julle God die Here vir julle gee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy mag die paaslam nie sommer op enige plek slag nie,