Deuteronomy 16:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy mag vir jou geen beeld oprig nie; wat die HERE jou God haat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy mag ook nooit heilige pilare van aanbidding oprig nie. Die Here jou God haat sulke dinge.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook mag jy vir jou geen klippilaar, wat die HERE jou God haat, oprig nie. |
| Afrikaans 1983 | Jy mag ook nie vir jou 'n klippilaar oprig nie, want die Here jou God haat sulke goed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie vir jou 'n gedenksteen waarin die Here jou God 'n weersin het, oprig nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag nie klip-pale in die grond plant nie, die Here haat dit.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Los ook alle klippilare wat vir die afgode opgerig is. Die Here haat sulke dinge.” |