Deuteronomy 16:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag vir jou geen bos van enige bome plant naby die altaar van die HERE jou God wat jy vir jou maak nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy mag nooit ’n Asjerapaal langs die altaar van die Here jou God oprig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag vir jou nie 'n heilige boomstam -- enige boom -- plant langs die altaar van die HERE jou God wat jy vir jou sal maak nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie 'n gewyde paal inplant langs die altaar wat jy vir die Here jou God gebou het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy mag nie vir jou 'n asjera, enige stuk hout, plant langs die altaar van die Here jou God wat jy vir jouself maak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle mag nie vir julle gewyde pale in die grond plant by die altaar wat julle vir julle God die Here maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer jy vir die Here ’n altaar gebou het, moet jy tog nooit ’n paal ter ere van Asjera langsaan inkap nie. |