Deuteronomy 16:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elkeen moet gee soos hy kan, volgens die seën van die HERE jou God wat Hy jou gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen moet na sy vermoë gee ooreenkomstig die seën wat hy van die Here jou God ontvang het.”
Afrikaans 1933/1953 elkeen volgens die gawe van sy hand ooreenkomstig die seën van die HERE jou God wat Hy jou gegee het.
Afrikaans 1983 Elkeen moet 'n geskenk bring in die mate waarin die Here jou God jou voorspoedig gemaak het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elkeen moet kom met 'n eie geskenk, volgens die mate waarin die Here jou God jou geseën het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elkeen moet presente saambring, hy moet self besluit hoeveel hy wil gee omdat sy God die Here hom geseën het en dit alles vir hom gegee het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen moet ook iets saambring. Ooreenkomstig dit wat die Here vir jou gegee het, moet jy ook gee.”