Deuteronomy 15:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar jy moet jou hand wyd oopmaak vir hom, en jy moet hom sekerlik leen wat hy nodig het, in wat hy wil.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak jou hand vir hom oop en leen vir hom wat hy ook al nodig het.
Afrikaans 1933/1953 Maar jy moet jou hand wyd oopmaak vir hom, en jy moet gewillig aan hom leen, genoegsaam vir sy behoefte, wat hom ontbreek.
Afrikaans 1983 Wees vrygewig teenoor hom en leen hom wat hy nodig het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nee, jy moet jou hand vir hom wyd oopmaak en aan hom leen sonder voorbehoud, soveel as wat hy nodig het, wat ook al sy behoefte is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, julle moet graag gee, julle moet vir so iemand alles leen wat hy moet hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet jou hand en jou beursie oopmaak en vir jou broer genoeg geld vir kos en klere leen.