Deuteronomy 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net as jy noukeurig luister na die stem van die HERE jou God, om al hierdie gebooie te doen wat ek jou vandag beveel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal seën ontvang as jy die opdragte van die Here jou God wat ek vandag vir jou gee, noukeurig gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | as jy net goed luister na die stem van die HERE jou God om sorgvuldig te hou al hierdie gebooie wat ek jou vandag beveel. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar slegs as jy aandagtig luister na die stem van die Here jou God deur hierdie hele gebod wat ek vandag vir jou voorskryf, nougeset na te kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar dan moet julle baie gehoorsaam wees en luister na wat julle God die Here sê. Julle moet doen wat al hierdie wette sê wat ek vandag vir julle gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar dan moet jy elke dag na die Here se stem luister en sy wil uitleef. |