Deuteronomy 15:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net die bloed daarvan mag jy nie eet nie; jy moet dit op die grond giet soos water.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar jy mag nie die bloed daarvan eet nie. Jy moet dit soos water op die grond uitgooi.”
Afrikaans 1933/1953 Net die bloed mag jy nie eet nie; jy moet dit op die grond uitgooi soos water.
Afrikaans 1983 Maar jy mag nie die bloed daarvan eet nie; gooi dit op die grond uit asof dit water is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Slegs die bloed mag jy nie eet nie. Op die grond moet jy dit soos water laat uitloop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar jy mag nie die bloed van die dier eet nie. Jy moet die bloed op die grond uitgooi soos water.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net die bloed mag jy nie eet of drink nie. Gooi dit weg.”