Deuteronomy 15:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hy vir jou sê: Ek sal nie van jou weggaan nie; omdat Hy jou en jou huis liefhet, omdat dit met jou goed gaan; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Veronderstel jou slaaf sê vir jou: ‘Ek wil nie weggaan nie’ omdat hy jou en jou familie leer liefkry het en omdat dit vir hom goed is by jou, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hy vir jou sê: Ek wil nie van jou weggaan nie -- aangesien hy jou en jou huis liefhet, omdat dit vir hom goed was by jou -- |
| Afrikaans 1983 | “Maar as dit sou gebeur dat jou slaaf vir jou sê: ‘Ek wil nie van u af weggaan nie, want ek het u en u familie lief,’ omdat hy dit goed by jou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ As dit egter sou gebeur dat die skuldslaaf, omdat hy jou en jou huisgesin liefhet en omdat dit vir hom goed was by jou, vir jou sê, ‘Ek wil nie van jou af weggaan nie,’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar miskien sal die slaaf vir jou sê hy wil nie weggaan van jou nie, want hy is lief vir jou en jou huisgesin en hy woon lekker by jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer daardie werker egter sê dat hy jou en jou gesin liefhet en eerder by julle wil bly, moet jy dit toelaat. |