Deuteronomy 15:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as jy hom vry van jou af wegstuur, mag jy hom nie leeg laat weggaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “As jy hom vrylaat, moet jy hom of haar nie met leë hande wegstuur nie.
Afrikaans 1933/1953 En as jy hom as vryman van jou laat weggaan, moet jy hom nie met leë hande laat weggaan nie.
Afrikaans 1983 Maar wanneer jy hom vrylaat, moet jy hom nie met leë hande laat gaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer jy hom dan as 'n vry man van jou af wegstuur, moet jy hom nie met leë hande laat gaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer jy hom vry laat weggaan, dan moet jy vir hom iets gee wanneer hy weggaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer hy vertrek, moet jy hom darem nie met leë hande laat gaan nie.