Deuteronomy 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan die einde van elke sewe jaar moet jy vrylating maak.
Afrikaans (NLV) 2011 “Aan die einde van elke sewende jaar moet jy skuld afskryf.
Afrikaans 1933/1953 Aan die einde van sewe jaar moet jy 'n kwytskelding laat plaasvind.
Afrikaans 1983 “Aan die einde van elke sewende jaar moet jy skuld afskryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Aan die einde van die sewende jaar moet jy 'n kwytskelding toestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Julle moet elke sewende jaar sê dat mense die geld mag hou wat hulle vir julle skuld, hulle moenie die geld terugbetaal nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Aan die einde van elke sewe jaar moet jy almal se skuld afskryf.