Deuteronomy 14:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit moet julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het, moet julle eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat betref die diere in die water: Julle mag alles eet wat vinne en skubbe het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet. |
| Afrikaans 1983 | “In die geval van waterdiere mag julle alles eet wat vinne en skubbe het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dit is wat julle mag eet van alles wat in die water is: Alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag al die diere in die water eet wat vinne en skubbe het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle mag enige vis met vinne en skubbe eet. |