Deuteronomy 14:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elke dier wat die kloue skei en die gesplete kloue in twee kloue kloof en herkou onder die diere, moet julle eet.
Afrikaans (NLV) 2011 “Enige dier met gesplete hoewe en wat herkou, mag geëet word.
Afrikaans 1933/1953 en al die diere wat gesplitste kloue het, en wel heeltemal in twee gesplitste kloue, en herkou onder die diere -- die mag julle eet.
Afrikaans 1983 al dié wat volledig gesplete kloue het en herkou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Enige dier wat volledig gesplete hoewe het en wat ook herkou, dié mag julle eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag die vleis eet van enige dier wat gesplete hoewe het en wat sy kos herkou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) al daardie diere waarvan die hoewe uit twee dele bestaan en wat herkou.