Deuteronomy 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die diere wat julle moet eet: die bees, die skape en die bok,
Afrikaans (NLV) 2011 Die diere wat julle wel mag eet, is: bees, skaap, bok,
Afrikaans 1933/1953 Dit is die diere wat julle mag eet: 'n bees, 'n skaap en 'n bok;
Afrikaans 1983 Die diere waarvan julle mag eet, is: bees, skaap, bok,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die diere wat julle mag eet: beeste, skape en bokke;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag net hierdie diere se vleis eet: beeste, skape, bokke,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag wel van die groot landdiere eet, soos bees, skaap, bok,