Deuteronomy 14:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag geen gruwel eet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle mag niks eet wat onrein is nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag niks eet wat 'n gruwel is nie.
Afrikaans 1983 “Julle mag niks eet wat afstootlik is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy mag nie enigiets afstootliks eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle mag nie iets eet wat die Here haat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle mag nie allerlei walglike diere of insekte eet nie.