Deuteronomy 14:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou inkomste in dieselfde jaar uitbring en dit in jou poorte weggooi.
Afrikaans (NLV) 2011 “Aan die einde van elke derde jaar moet jy die tiende van die opbrengs van jou oes van daardie jaar na die naaste dorp bring en dit daar bêre.
Afrikaans 1933/1953 Aan die einde van drie jaar moet jy uitbring al die tiendes van jou opbrings in die jaar en dit in jou poorte wegsit;
Afrikaans 1983 “Om die drie jaar moet jy die volle tiende van daardie jaar se opbrengs in jou dorpe gaan wegpak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die einde van drie jaar moet jy van daardie jaar se opbrengs die volle tiende bring en dit in die dorpspoorte neersit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Elke drie jaar moet julle die hele tiende van alles wat julle in daardie jaar kry, in julle woonplekke bêre.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom moet jy aan die einde van elke derde jaar die hele tiende net so aan die Leviete in jou dorpe en stede gaan gee.