Deuteronomy 14:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Leviet wat in jou poorte is; jy mag hom nie verlaat nie; want hy het geen deel of erfdeel met jou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie die Leviete in jou gemeenskap vergeet nie, want hulle het geen erfdeel soos wat jy het nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar die Leviet wat in jou poorte is, hom moet jy nie aan sy lot oorlaat nie, want hy het geen deel of erfenis saam met jou nie.
Afrikaans 1983 Moenie die Leviete wat in jou omgewing woon, vergeet nie, want hulle het nie 'n eie grondgebied as besitting saam met jou gekry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die Leviete wat in jou dorpe is – jy mag hulle nie vergeet nie; want hulle het geen aandeel of erfenis saam met jou nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En julle moenie vergeet om die Leviete wat by julle woon ook te nooi om saam met julle fees te vier nie, want hulle het nie grond gekry saam met julle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moet nooit die Leviete wat in julle dorpe en stede woon, vergeet nie. Hulle het mos nie grond in die Beloofde Land gekry nie.