Deuteronomy 14:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet die hele opbrings van jou saad wat die land jaar na jaar voortbring, waarlik tiendes gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet ’n tiende van jou oes eenkant sit, een tiende van alles wat jy elke jaar oes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet noukeurig die hele opbrings van jou saad -- wat jaar vir jaar uit die land uitspruit -- vertien. |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet elke jaar 'n tiende van die opbrengs van jou gesaaides, van wat op jou land groei, opsy sit: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy moet jaar ná jaar presies een tiende van die volle opbrengs saad wat jou saailande oplewer, eenkant hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet elke jaar een tiende van alles wat julle geplant het en wat julle uit die grond kry, apart hou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Elke jaar moet jy ’n tiende van jou hele oes vir die Here opsy sit. |