Deuteronomy 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar van al die rein voëls mag julle eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar alle rein voëls mag julle eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die rein voëls mag julle eet. |
| Afrikaans 1983 | Julle mag net rein voëls eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alle rein vlieënde voëls mag julle wel eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag net rein voëls eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle mag ook net voëls eet wat rein is. |