Deuteronomy 14:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want jy is 'n heilig volk aan die HERE jou God, en die HERE het jou uitverkies om vir Hom 'n eiendomsvolk te wees uit al die nasies wat op die aarde is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle is ’n volk wat vir die Here julle God as heilig afgesonder is. Die Here het julle as volk gekies om sy kosbare besitting uit al die volke van die aarde te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want jy is 'n volk heilig aan die HERE jou God, en jou het die HERE uitverkies om sy eiendomsvolk te wees uit al die volke wat op die aarde is. |
| Afrikaans 1983 | Julle is 'n volk wat aan die Here julle God gewy is. Hy het julle uit al die volke op die aarde uitgekies om sy eiendomsvolk te wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want jy is vir die Here jou God 'n heilige volk, en jou het die Here uitgekies om as volk sy persoonlike eiendom te wees onder al die volke op aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want julle is die gewyde volk van julle God die Here. Die Here het vir júlle gekies uit al die ander volke op die aarde om aan Hom te behoort en om sy eie volk te wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle is mos die Here se eiendom. Hy het julle tussen al die ander volke gaan uitsoek en vir Hom gevat.” |