Deuteronomy 14:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die kruipende diere wat vlieg, is vir julle onrein; hulle mag nie geëet word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Alle vlieënde insekte is onrein en mag nie geëet word nie,
Afrikaans 1933/1953 En al die insekte met vlerke moet vir julle onrein wees; hulle mag nie geëet word nie.
Afrikaans 1983 “Alle insekte wat vlerke het, is vir julle onrein. Hulle mag nie geëet word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Alle vlieënde insekte is onrein vir julle; dit mag nie geëet word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die insekte wat vlerke het, is onrein vir julle, julle mag dit nie eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Alle insekte met vlerke is onrein. Julle mag dit nie eet nie.