Deuteronomy 14:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die ooievaar en die reier volgens sy soorte, en die kiewiete en die vlermuis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ooievaars, al die soorte reiers, die hoep-hoep en vlermuise. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die groot-sprinkaanvoël en die reier na sy soorte, en die hoep-hoep en die vlermuis. |
| Afrikaans 1983 | ooievaars en al die reiersoorte; hoep-hoepe en vlermuise. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ooievaars en alle soorte reiers; hoep-hoepe en vlermuise. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ooievaars en al die reiersoorte; hoep-hoepe en vlermuise. |