Deuteronomy 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die uil en die nagvalk en die koekoek en die valk volgens sy soorte, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | volstruise, nagvalke, seemeeue, verskillende soorte roofvoëls, |
| Afrikaans 1933/1953 | en die volstruis en die naguil en die seemeeu en die kleinvalk na sy soorte; |
| Afrikaans 1983 | volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | steenuile, ooruile; seemeeue; alle soorte kleinvalkies, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls; |