Deuteronomy 14:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar dit is hulle waarvan julle nie mag eet nie: die arend en die ossifreus en die visarend, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die voëls wat julle nie mag eet nie, is: arende, lammervangers, aasvoëls, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar dit is wat julle uit hulle nie mag eet nie: die arend en die lammervanger en die aasvoël; |
| Afrikaans 1983 | Die volgende mag egter nie geëet word nie: arende, lammervangers en visarende; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar dit is die voëls wat julle nie mag eet nie: “gewone arende, breëkop-arende; swartaasvoëls; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [12-18] Die voëls wat julle nie mag eet nie, is: arende, aasvoëls, vis-arende, valke, kraaie, volstruise, seemeeue, uile, pelikane, visvangers, duikers, ooievaars, reiers, hoep-hoepe, en ook vlermuise. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende mag julle egter nie eet nie: arende, lammervangers en visarende; |