Deuteronomy 14:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van al die rein voëls moet julle eet.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle mag enige voël wat rein is, eet.
Afrikaans 1933/1953 Al die rein voëls mag julle eet.
Afrikaans 1983 “Julle mag alle rein voëls eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle mag enige rein voël eet;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag die vleis van enige rein voël eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Alle voëls wat rein is, mag julle eet.