Deuteronomy 14:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat nie vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie; dit is vir julle onrein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar julle mag nie waterdiere eet wat nie vinne en skubbe het nie. Hulle is vir julle onrein. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar alles wat geen vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie -- onrein is dit vir julle. |
| Afrikaans 1983 | Maar julle mag nie dié eet wat nie vinne en skubbe het nie: hulle is vir julle onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar enigiets wat nie vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie. Dit is onrein vir julle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar julle mag niks eet wat nie vinne en skubbe het nie, dit is onrein vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alle waterdiere sonder vinne of skubbe mag julle nie eet nie, want hulle is onrein. |