Deuteronomy 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar jy moet hom sekerlik doodmaak; jou hand sal eerste teen hom wees om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak hom verseker dood! Jy moet dit begin en dan moet die hele volk jou ondersteun. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar jy moet hom sekerlik doodmaak; jou hand moet eerste teen hom wees om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet hom sonder meer doodmaak. Jy moet daarmee begin en dan moet die volk jou daarin bystaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nee, jy moet hom beslis om die lewe bring. Jou hand moet die eerste wees om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet so 'n persoon doodmaak, julle móét dit doen. Iemand wat die naaste aan hom is, moet begin om hom dood te maak, en die ander mense moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sorg dat hulle onmiddellik met klippe doodgegooi word. Jy moet sommer die eerste klip optel en gooi. Al die ander moet saam met jou sorg dat hulle doodgemaak word. |