Deuteronomy 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Naamlik van die gode van die mense wat rondom jou is, naby jou, of ver van jou af, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | gode van die omringende volke, naby of ver, gode van enige uithoek van die land. |
| Afrikaans 1933/1953 | uit die gode van die volke wat rondom julle is, naby jou of ver van jou af; van die een einde van die aarde tot by die ander einde van die aarde -- |
| Afrikaans 1983 | gode van die volke in jou omgewing, gode wat naby is of ver, gode in die een uithoek van die land of in die ander uithoek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | van die gode van die volke om julle, of hulle nou naby jou is of ver van jou af, van die een einde van die aarde tot by die ander einde van die aarde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | gode van die volke wat rondom julle is, naby of ver, oral op die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En as hulle wil hê dat jy die gode van die mense naby jou en ver van jou af moet aanbid, |