Deuteronomy 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet sekerlik die inwoners van daardie stad met die skerpte van die swaard verslaan en dit met die banvloek tref, en alles wat daarin is, en sy vee, met die skerpte van die swaard.
Afrikaans (NLV) 2011 moet jy daardie stad aanval en al sy inwoners met al die diere heeltemal vernietig.
Afrikaans 1933/1953 dan moet jy die inwoners van die stad sekerlik verslaan met die skerpte van die swaard deur dit met die banvloek te tref en alles wat daarin is, ook die vee, met die skerpte van die swaard.
Afrikaans 1983 moet jy die inwoners van daardie stad sonder meer doodmaak. Die stad met alles daarin, selfs sy vee, moet as banoffer vernietig word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet jy beslis die inwoners van daardie dorp tref met die skerpte van die swaard. Jy moet die dorp, almal wat daarin is, ook die vee, deur die skerpte van die swaard met die banvloek tref.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet julle al die mense in die stad doodsteek met swaarde, julle moet die hele stad verwoes, niemand moet aanhou lewe nie, ook nie die diere nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet jy die skuldiges en hulle vee doodmaak. Verwoes die stad ook heeltemal.