Deuteronomy 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy in een van jou stede hoor sê wat die HERE jou God jou gegee het om daar te woon, deur te sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê nou jy hoor dat daar in een van die stede wat die Here jou God aan jou gee, |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy in een van jou stede wat die HERE jou God jou gee om daar te woon, hoor sê: |
| Afrikaans 1983 | [12-13] “Wanneer jy hoor dat kwaadstokers gekom het in een van die stede wat die Here jou God vir jou sal gee om in te woon, en hulle sy inwoners verlei het deur hulle aan te spoor om vreemde gode te dien waarvan julle nie geweet het nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer jy in een van die dorpe wat die Here jou God vir jou gaan gee om in te woon, hoor dat daar gesê word, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Miskien sal julle iets hoor in een van die stede wat julle God die Here vir julle gee om in te woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Indien mense oor een van die dorpe in die nuwe land wat die Here vir jou gee, slegte dinge begin vertel, |