Deuteronomy 13:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele Israel sal dit hoor en vrees en nie meer so 'n goddeloosheid doen soos dit onder julle is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal al die Israeliete hiervan hoor en bang word. Hulle sal nie weer so ’n verkeerde ding doen nie.
Afrikaans 1933/1953 En die hele Israel sal dit hoor en vrees, en hulle sal nie meer so 'n verkeerde ding by jou doen nie.
Afrikaans 1983 “Die hele Israel moet dit hoor en bang word sodat so 'n verkeerde ding nie weer onder julle gedoen word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele Israel sal dit hoor en bang wees. Hulle sal nie weer hierdie verkeerde daad by jou doen nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die Israeliete moet hoor wat julle gedoen het en hulle moet bang word, sodat niemand weer so 'n slegte ding daar by julle sal doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal sal hoor wat met daardie slegte mense gebeur het en dit sal hulle afskrik om nie weer so iets te doen nie.