Deuteronomy 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet hom stenig met klippe, dat hy sterwe; omdat hy probeer het om jou van die HERE jou God af te verdryf wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Stenig die skuldiges, want hulle wou jou verlei om die Here jou God te verlaat wat jou uit Egipte, die plek van slawerny, uitgelei het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet hom stenig, dat hy sterwe; want hy het probeer om jou weg te drywe van die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet hom met klippe doodgooi, want hy wou jou verlei om ontrou te word aan die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet hom stenig, sodat hy sterf, want hy het probeer om jou van die Here jou God af weg te lok, van Hom wat jou uit Egipteland, uit die plek van slawerny, uitgelei het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet hom doodgooi met klippe, want hy het probeer om julle weg te lei van julle God die Here wat vir julle uit die land Egipte gebring het, die land waar julle slawe was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié mense het jou van die God probeer vervreem wat jou uit Egipte laat wegtrek het. Daarom moet hulle uit die gemeenskap verwyder word. |