Deuteronomy 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As daar onder julle 'n profeet of 'n dromer van drome opstaan en aan jou 'n teken of 'n wonder gee,
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê nou maar daar is ’n profeet by jou of iemand wat drome droom oor die toekoms. Sê nou so iemand maak beloftes oor tekens en wonders
Afrikaans 1933/1953 As 'n profeet of een wat as dromer optree, by jou opstaan en jou 'n teken of wonder aankondig,
Afrikaans 1983 “Wanneer 'n profeet of iemand wat drome uitlê by jou kom en vir jou vertel van 'n teken of 'n wonder,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wanneer 'n profeet of iemand wat drome droom by jou opstaan en vir jou 'n teken of wonder voorspel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Miskien sal een van julle mense sê hy is 'n profeet, en 'n ander persoon sal miskien sê hy weet wat drome beteken. Iemand sal miskien vir julle 'n teken wys of 'n wonderwerk doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As ’n profeet of ’n dromer vir jou sê dat die een of ander teken of wonder gaan plaasvind en