Deuteronomy 12:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want julle het nog nie gekom by die rus en by die erfdeel wat die HERE julle God aan julle gee nie.
Afrikaans (NLV) 2011 want tot nou toe het julle nog nie aangekom by die rusplek en erfdeel wat die Here julle God aan julle gee nie.
Afrikaans 1933/1953 Want julle het nog nie gekom in die rusplek en in die erfenis wat die HERE jou God jou sal gee nie.
Afrikaans 1983 want julle het nog nie gekom by die rusplek, die besitting wat die Here julle God vir julle sal gee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want julle het nou nog nie by die rusplek en erfenis aangekom wat die Here jou God vir jou gaan gee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want julle het nog nie by julle woonplek gekom nie, die land wat julle God die Here vir julle gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het julle gedoen voordat julle die Beloofde Land binnegegaan het.