Deuteronomy 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So mag julle nie aan die HERE julle God doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie die Here julle God aanbid op dieselfde manier waarop die heidense nasies hulle gode aanbid nie.
Afrikaans 1933/1953 So mag julle nie doen met die HERE julle God nie;
Afrikaans 1983 Julle mag nie die Here julle God dien op die manier waarop ander nasies hulle gode dien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag die Here julle God nie op so 'n manier dien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie julle God die Here dien soos daardie volke hulle gode dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moenie die Here aanbid soos die nasies hulle gode aanbid nie.