Deuteronomy 12:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer die HERE jou God die nasies voor jou uit uitroei waarheen jy gaan om hulle in besit te neem, en jy hulle opvolg en in hulle land woon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer die Here julle God die nasies vernietig en julle hulle uitdryf en hulle land in besit neem, |
| Afrikaans 1933/1953 | As die HERE jou God die nasies waar jy na toe gaan om hulle uit die besitting te verdrywe, voor jou uitroei, en jy hulle verdrywe en in hulle land woon, |
| Afrikaans 1983 | “Die Here julle God sal die nasies verslaan na wie toe julle op pad is om hulle te verdryf. As julle hulle oorwin het en in hulle land woon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Wanneer die Here jou God die nasies uitroei waarheen jy nou op pad is om hulle voor jou uit te dryf, sal jy, nadat jy hulle verdryf het, in hulle land woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle gaan om ander mense se land vir julleself te vat. Wanneer julle God die Here die mense van daardie land laat sterf, dan sal julle hulle land vat en daar gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer die Here al die nasies vernietig het sodat julle in die land kan gaan woon, |