Deuteronomy 12:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag dit nie eet nie; jy moet dit op die aarde giet soos water. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In plaas daarvan moet julle die bloed op die grond uitgooi soos water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag dit nie eet nie; op die grond moet jy dit uitgooi soos water. |
| Afrikaans 1983 | Julle mag die bloed nie eet nie. Julle moet dit op die grond uitgooi asof dit water is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag dit nie eet nie; jy moet dit op die grond laat uitloop soos water. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie bloed eet nie, julle moet dit op die grond uitgooi soos 'n mens water uitgooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie die bloed drink nie, maar gooi dit uit. |