Deuteronomy 12:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pas op vir jouself dat jy die Leviet nie verlaat solank jy op die aarde lewe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees versigtig om nie die Leviete te vergeet so lank as wat julle in julle land lewe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem jou in ag dat jy die Leviet nie aan sy lot oorlaat solank as jy in jou land lewe nie. |
| Afrikaans 1983 | So lank as julle in julle land woon, mag julle nie die Leviet afskeep nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Let daarop dat jy nie die Leviete in die steek laat solank as wat jy op jou grond is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet onthou dat julle nooit die Leviete mag vergeet nie, so lank soos julle in die land lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou net, moet nooit die Leviete afskeep nie. So lank as wat julle in die land woon, moet julle vir die Leviete sorg. |