Deuteronomy 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle mag net die bloed nie eet nie; soos water moet julle dit op die aarde uitgooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die enigste beperking is dat julle nie van die bloed mag eet nie. Julle moet dit soos water op die grond uitgooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net die bloed mag julle nie eet nie; jy moet dit soos water op die grond uitgooi. |
| Afrikaans 1983 | Julle mag egter nie die bloed eet nie. Julle moet dit op die grond uitgooi asof dit water is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net die bloed mag julle nie eet nie. Op die grond moet julle dit laat uitloop soos water. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle mag nie bloed eet nie, julle moet die bloed uitgooi op die grond soos 'n mens water uitgooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net die bloed mag julle nie eet of drink nie. Julle moet dit weggooi. |