Deuteronomy 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pas op vir jouself dat jy nie jou brandoffers bring op elke plek wat jy sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees versigtig om nie julle brandoffers sommer op enige plek te offer nie.
Afrikaans 1933/1953 Neem jou in ag dat jy jou brandoffers nie bring op elke plek wat jy sien nie.
Afrikaans 1983 “Moenie julle brandoffers sommer op enige plek offer wat vir julle goed lyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees versigtig dat jy nie jou brandoffers sommer op enige plek wat jy sien, bring nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet versigtig wees dat julle nie julle brand-offers bring op enige plek wat julle sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moenie meer by enige plek waarvan julle hou, gaan offer nie.