Deuteronomy 11:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet julle al die gebooie onderhou wat ek julle vandag beveel, dat julle sterk kan wees en die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem, in te neem; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom, gehoorsaam elke gebod wat ek julle vandag gee sodat julle sterk kan wees om in te gaan en die land in besit te neem wat julle nou binnegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderhou dan al die gebooie wat ek jou vandag beveel, dat julle sterk kan wees en inkom en die land in besit neem waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, |
| Afrikaans 1983 | “Julle moet alles gehoorsaam wat ek julle vandag beveel, sodat julle sterk kan optree en die land wat julle gaan verower, kan binnegaan en in besit neem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom dan die hele gebod na wat ek vandag vir jou voorskryf, sodat julle sterk kan wees en ingaan en die land waarheen julle oortrek, kan verower om dit as erfenis te verkry, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nou moet julle alles doen wat die wette sê wat ek vandag vir julle gee. As julle dit doen, dan sal julle sterk wees en julle sal die land gaan vat waarnatoe julle gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Israel, leef volgens die wil van die Here sodat julle innerlik sterk kan word en die nuwe land kan binnetrek. |