Deuteronomy 11:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle oë het al die groot dade van die HERE gesien wat Hy gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar julle het met julle eie oë al hierdie magtige dade van die Here aanskou!” |
| Afrikaans 1933/1953 | maar julle eie oë het gesien al die groot werke wat die HERE gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Met julle eie oë het julle al hierdie groot dade gesien wat die Here gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nee, dit was julle oë wat al die groot dade van die Here, alles wat Hy vermag, gesien het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, julle het elke groot ding gesien wat die Here gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, julle is die mense wat al hierdie magtige dade van die Here gesien en beleef het.” |