Deuteronomy 11:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wat Hy aan julle gedoen het in die woestyn, totdat julle in hierdie plek gekom het;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het nie gesien hoe die Here julle in die woestyn versorg het totdat julle by hierdie plek aangekom het nie.
Afrikaans 1933/1953 en wat Hy vir julle in die woestyn gedoen het tot julle aankoms op hierdie plek;
Afrikaans 1983 “Julle het self beleef wat Hy vir julle gedoen het in die woestyn en totdat julle tot hier gekom het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en wat Hy vir julle in die woestyn gedoen het totdat julle op hierdie plek aangekom het;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het gesien wat Hy in die woestyn vir julle gedoen het totdat julle hier aangekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle weet hoe die Here julle in die woestyn gehelp het en hoe Hy julle tot hier in Bet-Peor gelei het.