Deuteronomy 11:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle moet sorgvuldig doen al die insettinge en verordeninge wat ek julle vandag voorhou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak seker dat julle al die voorskrifte en bepalings wat ek aan julle gee, gehoorsaam.”
Afrikaans 1933/1953 Onderhou dan sorgvuldiglik al die insettinge en die verordeninge wat ek julle vandag voorhou.
Afrikaans 1983 moet julle al die voorskrifte en die bepalings wat ek julle vandag gegee het, gehoorsaam en daarvolgens lewe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet julle al die vaste voorskrifte en beslissings wat ek vandag aan julle voorhou, nougeset nakom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet julle doen presies soos die wette sê wat ek vandag vir julle gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer julle in die land woon, sorg dat julle volgens hierdie gebooie leef wat ek julle vandag gee.”